Wat gaan aan met SADC! Hoekom is Zimbawe in so 'n groot gemors. hoekom kan Suid Afrika nie lankal op getree het nie. Hoekom word soveel lewens vermors as gevolg van eers stille diplomasie en nou, wie weet wat!
Mnr Mbeki moes lankal om aansien te behou pad gegee het uit enige verbintenis met 'n oplossing. Hy het ongelukkig hopeloos gefaal en moet hom liewer by COPE aansluit en weer oor begin, voor hy onthou word as die pyp rokende engelse president wat uit die presidentskap geskop is deur die ANC.
Nee red! Zim en bly liewer uit Israel uit! Israel se toekoms saam met sy ander "seuns van Abraham" is uit gemeet in die woord van God!
Red Zim en vergeet die weg kruip plek wat Mugabe aan die ANC se leiers gegee het, terwyl skool kinders doodgeskiet was in Suid Afrika!
Nie eers Morgan Tsvangirai , of die ander wat hom party verlaat het kan die toestand in Zim meer red nie, Zim moet onder "administrasie "geplaas word en wanneer die land gered en greed is dan die politici geleer word hoe om hulle ding te doen.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment