Tuesday, November 25, 2008

Die bokke!!

Wel die bokke het gewen en die match was great, en daar sal altyd kommentaar gelwer, word soos "Ongeag die gehalte van die Engelse span wat Saterdag deur die Springbokke op Twickenham afgeransel is, het Suid-Afrika se afrigter, Peter de Villiers, as ’n groot oorwinnaar uit diĆ© stryd getree."

So what! Martin Johnson, played his best team and South Africa beat them at it!

People should grow up and away from racial prejudices. We are all made in the image of God and God is Spirit! Never mind if the front row was not white, or should I say it was black at one stage.

Friday, November 21, 2008

Vrydag 21, November 2008

Op 'n warm Vrydag middag, wag ek vir 16:30 om na Alexandria te gaan, waar ek die afgelope paar jare woon. Meskien net so warm nou daar, soos in Uitenhage en Port Elizabeth, maar die naby skoon strande, van Boesmans, Kenton on sea en Port Alfred is binne 50 kilometers vanaf Alex. geen robotte en net die R72. Meskien 10 minute se wag op die Kariega brug maar dis beter as die gewoel van Uitenhage

More is dit weer rugby, en die Springbokke met bokkie of protea, aan die linkerkant of regterkant, behoort die knoop deur te haak. Jake White se span is mos nog daar met twee of drie spelers van Peter de Villiers , wat ingekom het. Praat van met ander se kalwers ploeg.